Original Research
Exploring the needs and resources of children in a haematology-oncology unit
Submitted: 04 June 2010 | Published: 21 September 2011
About the author(s)
Annemarie E. Oberholzer, Nursing Department, University of Johannesburg, South AfricaElzabe Nel, Nursing Department, University of Johannesburg, South Africa
Chris P.H. Myburgh, University of Johannesburg, South Africa
Marie Poggenpoel, Nursing Department, University of Johannesburg, South Africa
Abstract
Opsomming
So dikwels word ‘n kind se liggaam genees in die hospitaal, maar hierdie selfde kind gaan huis toe met emosionele wonde. Die behoeftes van kinders in ‘n hematologie-onkologie eenheid is ondersoek asook die hulpbronne wat gemobiliseer kan word om hierdie behoeftes aan te spreek deur gebruik te maak van ‘n literatuurstudie. Daarna is ‘n veldstudie gedoen om hierdie hulpbronne te prioritiseer volgens die belangrikheid daarvan vir kinders in ‘n hematologieonkologie eenheid. Die manier waarop die kinders die hulpbronne geprioritiseer het, het ‘n definitiewe tendens getoon. Die eerste drie hulpbronne wat deur die kinders gekies is, is al drie hulpbronne wat die eksterne sosiale omgewing van die kind behels. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat die ondersteuning van ouers en ander persone wat belangrik is vir die kind, van uiterste belang is en in aanmerking geneem behoort te word in die fasilitering van ondersteuning van kinders in ‘n hematologie-onkologie eenheid. Die gevolgtrekking wat gemaak kan word is dat hierdie kinders nie genoeg beheer ervaar in hulle situasie nie en daarom word voorgestel dat kinders in ‘n hematologie-onkologie eenheid meer bemagtig behoort te word gegewe hulle omstandighede.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5651Total article views: 13986
Crossref Citations
1. Friendship Relations From the Perspective of Children With Experience of Cancer Treatment
Eva-Lena Einberg, Petra Svedberg, Karin Enskär, Jens M. Nygren
Journal of Pediatric Oncology Nursing vol: 32 issue: 3 first page: 153 year: 2015
doi: 10.1177/1043454214554009
2. Palliative Care in Paediatric Oncology: an Update
Naveen Salins, Sean Hughes, Nancy Preston
Current Oncology Reports vol: 24 issue: 2 first page: 175 year: 2022
doi: 10.1007/s11912-021-01170-3
3. Consciring subjects: Q methodology described
Ntsandeni Moseya, Solomon Mashegoane, Saraswathie Govender, Malose Makhubela
Health SA Gesondheid vol: 25 year: 2020
doi: 10.4102/hsag.v25i0.1163
4. Experiences of Adolescents with Cancer Attending a Tertiary Care Cancer Centre: A Thematic Analysis
Naveen Salins, Mary Ann Muckaden, Arunangshu Ghoshal, Sunita Jadhav
Indian Journal of Palliative Care vol: 28 first page: 428 year: 2022
doi: 10.25259/IJPC_24_2022
5. ‘Through my eyes’: health‐promoting factors described by photographs taken by children with experience of cancer treatment
E.‐L. Einberg, J. M. Nygren, P. Svedberg, K. Enskär
Child: Care, Health and Development vol: 42 issue: 1 first page: 76 year: 2016
doi: 10.1111/cch.12285
6. Children’s experience of holiness in health care. Are we rendering effective spiritual care?
Annemarie E. Oberholzer
HTS Teologiese Studies / Theological Studies vol: 72 issue: 4 year: 2016
doi: 10.4102/hts.v72i4.3454
7. An integrative review of South African cancer nursing research published from 2002–2012
Johanna Maree, Shelley Schmollgruber
Curationis vol: 37 issue: 1 year: 2014
doi: 10.4102/curationis.v37i1.1193
