Original Research
“Just live with it”: Having to live with breast cancer related lymphedema
Submitted: 10 October 2017 | Published: 11 October 2016
About the author(s)
Johanna E. Maree, Department of Nursing Education, Faculty of Health Sciences, University of the Witwatersrand, South AfricaDalene Beckmann, Adelaide Tambo School of Nursing Science, Tshwane University of Technology, South Africa
Full Text:
PDF (290KB)Abstract
Hierdie studie ondersoek die belewenis van mense met borskanker verwante limfedeem.‘n Kwalitatiewe eksploratiewe navorsingsontwerp is gekies en ongestruktureerde onderhoude is met nege doelgerig gekose persone gevoer. Limfedeem kompliseer die lewe en die proefpersone het die nie maklik gevind om daarmee saam te leef nie. Hulle is nie ingelig oor die moonlikhied om limfedeem te ontwikkel nie en was van mening dat hulle deur die medici wat hulle behandel het in die steek gelaat is. Die proefpersone moes die fisiese, psigologiese en praktiese gevolge van limfedeem sonder die bystand van ‘n kundige terapeut te bowe kom. Die hantering van die limfedeem was ‘n uitdaging aangesien hulle nie die behandeling en self-sorg artikels kon bekostig nie. Die slegte resultate van behandeling het tot gevolg gehad dat die proefpersone uitgebuit gevoel het en ook verskillende behandelingsopsies gevolg het. Verpleegkundiges moet ‘n hoë vlak van bewustheid ten opsigte van limfedeem handhaaf, pasiënte hiervoor beraam en na ‘n terapeut wat in limfedeem spesialieer verwys.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 2666Total article views: 1017
Crossref Citations
1. Ineffective self-management of lymphedema in mastectomized women: concept analysis
Juliana Maria Barbosa Bertho de Oliveira, Ravila Rayssa Tomaz Marques, Janaína Guimarães Valadares, Flaviana Vely Mendonça Vieira, Marcos Venícius de Oliveira Lopes, Agueda Maria Ruiz Zimmer Cavalcante
Acta Paulista de Enfermagem vol: 37 year: 2024
doi: 10.37689/acta-ape/2024AR00014322