Original Research
The exploration of in-service training needs of psychiatric nurses
Submitted: 02 July 2013 | Published: 10 October 2014
About the author(s)
Herman R. Letlape, Ann Latsky Nursing College, Gauteng, South Africa, South AfricaMagdalena P. Koen, School of Nursing Science, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa
Siedine K. Coetzee, School of Nursing Science, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa
Vicki Koen, School of Nursing Science, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa
Abstract
Objectives: The objectives of the study were to explore and describe the needs and benefits of in-service training for psychiatric nurses; and to formulate recommendations for in-service training.
Method: The research project followed a qualitative, explorative, descriptive and contextual approach. Six focus group interviews were conducted and the following questions were asked: ‘What are your in-service training needs as psychiatric nurses?’, ‘What are the benefits of doing in service training?’ and ‘What can be done to ensure that in-service training is done continuously?’ Data were analysed through the use of content analysis and Tesch’s eight steps of data analysis were used.
Results: The findings of this research included three main themes, namely, that on-going in-service training is necessary, in-service training is beneficial to psychiatric nurses and that challenges exist with regard to in-service training.
Conclusion: The findings confirmed the need for ongoing in-service training which has many advantages for psychiatric nurses. Aspects that hinder in-service training need to be addressed by planning ahead and by implementing the recommendations as identified by the psychiatric nurses and their managers.
Agtergrond: Nuwe navorsingsbevindinge, veranderinge in wetgewing en die gebruik van inligtingstegnologie in verpleegkunde, vereis deurlopende indiensopleiding van psigiatriese verpleegkundiges om hulle kliniese praktyk soos gebaseer op opkomende kennis, te hanteer, daarop te reflekteer en dit aan te pas. Internasionaal is daar baie studies gedoen oor die belang van indiensopleiding en outeurs stem saam dat indiensopleiding die kwaliteit van verpleegsorg verbeter. Daar is egter nog net ’n paar studies oor indiensopleiding in Suid-Afrika en psigiatriese verpleegkunde gedoen.Doelwitte: Die doelwitte van die studie was om die behoeftes en voordele van indiensopleiding vir psigiatriese verpleegkundiges te verken en te beskryf en om aanbevelings te formuleer vir indiensopleiding.
Metode: Die navorsingsprojek het ’n kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele benadering gevolg. Ses fokusgroeponderhoude was gedoen en die volgende vrae was gevra: ‘Wat is jou indiensopleiding behoeftes as ’n psigiatriese verpleegkundige?’, ‘Wat is die voordele daarvan om indiensopleiding te doen?’ en ‘Wat kan gedoen word om te verseker dat indiensopleiding deurlopend gedoen word?’. Data was ontleed deur die gebruik van Tesch se agt stappe van data analise.
Resultate: Die bevindinge van die navorsing sluit drie hooftemas in, naamlik, dat deurlopende indiensopleiding is nodig, indiensopleiding is voordelig vir psigiatriese verpleegkundiges en daar is verskeie uitdagings in indiensopleiding.
Gevolgtrekking: Die bevindinge bevestig die behoefte aan indiensopleiding wat baie voordele het vir psigiatriese verpleegkundiges. Aspekte wat indiensopleiding verhinder moet aangespreek word deur vooruit te beplan en deur aanbevelings, soos geïdentifiseer deur psigiatriese verpleegkundiges en hulle bestuurders, te implementeer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6637Total article views: 14062
Crossref Citations
1. The effect of human resource management on performance in hospitals in Sub-Saharan Africa: a systematic literature review
Philipos Petros Gile, Martina Buljac-Samardzic, Joris Van De Klundert
Human Resources for Health vol: 16 issue: 1 year: 2018
doi: 10.1186/s12960-018-0298-4