Original Research
The perception of midwives regarding psychosocial risk assessment during antenatal care
Submitted: 16 April 2013 | Published: 22 May 2014
About the author(s)
Johanna M. Mathibe-Neke, Department of Health Studies, University of South Africa, South AfricaAllan Rothberg, Faculty of Health Sciences, University of Witwatersrand, South Africa
Gayle Langley, Faculty of Health Sciences, University of Witwatersrand
Abstract
Objective: The objective of this study was to explore and describe the perception of psychosocial risk assessment and psychosocial care by midwives providing antenatal care to pregnant women.
Method: An interpretive and descriptive qualitative approach was adopted. Three focus group interviews were conducted with midwives working in three Maternal Obstetric Units in Gauteng Province, using a semi-structured interview guide. The constant comparison data analysis approach was used.
Results: Findings revealed that midwives are aware of and have encountered a high prevalence of psychosocial problems in pregnant women. Furthermore, they acknowledged the importance of psychosocial care for pregnant women although they stated that they were not equipped adequately to offer psychosocial assessment and psychosocial care.
Conclusion: The findings provided a basis for incorporation of psychosocial care into routine antenatal care.
Agtergrond: Die fisiologiese en psigologiese veranderings wat deur swangerskap veroorsaak word, kan ‘n vrou se kwetsbaarheid vir depressie verhoog. Dit kan op sy beurt negatiewe gevolge vir sowel die moeder as die fetus se welstand hê. As vroedvroue nie voldoende psigososiale riskio-assesserings op swanger vrouens doen nie, kan dit tot ‘n gebrek aan psigososiale ondersteuning tydens die swangerskap en geboorte lei. Swanger vrouens wat ‘n gebrek aan psigososiale ondersteuning het, kan stres, angs en depressie ervaar wat weer die fetus se welstand kan beïnvloed.
Doelwit: Die doelwit van hierdie studie was om die persepsies van vroedvroue, wat voorgeboortesorg aan swanger vrouens bied, te ondersoek en te beskryf sover dit hulle persepsies oor psigososiale risiko-assessering en psigososiale aangaan.
Metode: ’n Interpretatiewe en beskrywende kwalitatiewe benadering is gevolg. Drie fokusgroep-onderhoude is deur middel van ‘n gestruktureerde onderhoudsgids gevoer met verloskundiges wat in drie voorgeboorteklinieke in die Gauteng Provinsie werksaam is. ’n Benadering tot data-analise wat van voortdurende vergelyking gebruik maak, is gevolg.
Resultate: Die studie het aan die lig gebring dat verloskundiges bewus is van psigososiale probleme onder swanger vroue en dat die prevalensie van sulke probleme onder swanger vroue hoog is. Vroedvroue erken die belang van psigososiale sorg aan swanger vroue alhoewel hulle nie toereikend toegerus is om psigososiale assessering en -sorg te verleen nie.
Gevolgtrekking: Die bevindinge stel ’n basis daar vir die insluiting van psigososiale sorg in roetine voorgeboortesorg.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 7219Total article views: 15938
Crossref Citations
1. Healthy mothers, happy children. Prenatal assessment for psychosocial factors in public hospitals of the Republic of Cyprus
Eleni Hadjigeorgiou, Yianna Koliandri, Andria Spyridou
Minerva Psichiatrica vol: 61 issue: 4 year: 2020
doi: 10.23736/S0391-1772.20.02055-5