Original Research
Caring as a core concept in educating midwifery learners: A qualitative study
Submitted: 31 January 2012 | Published: 27 November 2012
About the author(s)
Mmajapi E. Chokwe, Adelaide Tambo School of Nursing Science, Tshwane University of Technology, South AfricaSusan C.D. Wright, Adelaide Tambo School of Nursing Science, Tshwane University of Technology, South Africa
Abstract
Omgee is die kernwaarde van ‘n verpleegkundige en vroedvrou. Omgee behels ‘n verhouding waar die person wat omgee verbind is om in die behoeftes van die een wat sorg benodig te voldoen (Mason-Whitehead, Mcintosh, Bryan & Mason). Omgee is die emosie wat die vroedvrou noop om om te gee, om ‘n person te help groei en self-aktualiseer (Watson). Die kwelpunt in verloskunde is dat ongeag van die sentrale belang van omgee vir verloskundiges, die teoretiese onderig oor omgee nie altyd uitgeleef word in die praktyk nie. ’n Kwalitatiewe ondersoekende studie het die wyse ondersoek waarop vroevrou opvoerders die vaardigheid om om te gee, oordra tydens teoretiese en kliniese begeleiding, ten einde te reageer op die plaaslike en internasionale algemene klagte, dat vroedvroue nie omgee nie. Om omgee tydens teoreties en kliniese onderrig vanuit die perspektief van die opvoedkundige verloskundige te ondersoek. Die deelnemers het bestaan uit verloskundige opvoedkundiges wat verloskunde doseer in hoёr onderwys institusies in Tshwane, Suid-Afrika. ‘n Naїewe skets is gebruik om data in te samel met een sentrale vraag. Drie temas het voortgespuit: die betekenis van omgee; hoe die konsep oorgedra is tydens teoretiese onderrig; en hoe die konsep oorgedra is tydens kliniese onderrig. Alhoewel die verloskundige opvoedkundiges kon verduidelik hoe hulle omgee oorgedra het aan die leerling vroedvroue, was daar geen bewyse van hoe omgee vaardighede evalueer is nie ten einde omgee vaardige vroedvroue aan die professie te lewer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6043Total article views: 12027
Crossref Citations
1. What families in the UK use to manage attention-deficit/hyperactivity disorder (ADHD): a survey of resource use
Philippa Fibert, Clare Relton
BMJ Paediatrics Open vol: 4 issue: 1 first page: e000771 year: 2020
doi: 10.1136/bmjpo-2020-000771
2. Young adults’ experiences regarding mobile phone use in relation to older persons: Implications for care
Vera Roos, Celesté Robertson
Qualitative Social Work vol: 18 issue: 6 first page: 981 year: 2019
doi: 10.1177/1473325018787857
3. A Critical Evaluation on a Fulbright Experience
Charlene Downing, Marie Hastings-Tolsma, Anna Nolte
Nursing Forum vol: 51 issue: 2 first page: 117 year: 2016
doi: 10.1111/nuf.12130
4. Sponsorship investments: do they deliver brand awareness for all sponsors?
Catherine Mpolokeng Sephapo
Management & Marketing vol: 12 issue: 1 first page: 103 year: 2017
doi: 10.1515/mmcks-2017-0007
5. How radiography educators teach the concept of caring to undergraduate radiography students
C. Kammies, E. Archer
Radiography vol: 29 issue: 5 first page: 898 year: 2023
doi: 10.1016/j.radi.2023.06.004
6. Caring in Nursing Theory
Zane Robinson Wolf,, Nancey E. M. France,
International Journal of Human Caring vol: 21 issue: 2 first page: 95 year: 2017
doi: 10.20467/HumanCaring-D-17-00021.1
