Original Research
Audits of emergency trolleys’ contents in selected hospitals in Botswana
Submitted: 17 September 2011 | Published: 17 July 2012
About the author(s)
Lakshmi Rajeswaran, Department of Nursing, University of Botswana, BotswanaValerie J. Ehlers, Department of Health Studies, University of South Africa, South Africa
Abstract
Opsomming
Hartarres is ‘n lewensbedreigende noodsituasie. Die uitkoms word bepaal deur tydige en effektiewe kardio-pulmonale resussitasie (KPR). Suksesvolle KPR pogings in hospitale vereis goed toegeruste noodtrollies en toerusting wat behoorlik funksioneer, asook personeellede wat bedrewe is in die uitvoering van KPR. Die studie het gepoog om te bepaal of die noodtrollies in Botswana se hospitaalsale of eenhede aan die verwagte standaarde voldoen. Die inhoud van die noodtrollies in 20 sale of enhede van twee van Botswana se hospitale is ge-ouditeer deur ‘n gestandardiseerde kontrolelys te benut. Geen hospitaalsaal of eenheid het al die verwagte toerusting of drogerye op sy noodtrollie gehad nie, sommige eenhede het nie hulle noodtrollies se inhoud gereeld gekontroleer nie. Al 20 hospitaalsale of eenhede wat aan die studie deelgeneem het, moet die inhoud en instandhouding van hulle noodtrollies verbeter, anders kan in-hospitaal KPR pogings in Botswana tot mislukkings gedoem wees, waardeur lewens verloor word wat gered kon gewees het, indien die noodtrollies se inhoud op standaard was.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 13080Total article views: 56554
Crossref Citations
1. Emergency Trolley’s Contents and Records: Audit Study at Maternity Sections, State Hospitals, Windhoek, Namibia
Benjamin Klaas Sebulon Manetti, Hans Justus Amukugo, Anna Panduleni Kauko Shilunga
Open Journal of Nursing vol: 08 issue: 07 first page: 448 year: 2018
doi: 10.4236/ojn.2018.87035
2. Autonomous Vehicles for Healthcare Applications: A Review on Mobile Robotic Systems and Drones in Hospital and Clinical Environments
Paolo Marmaglio, Davide Consolati, Cinzia Amici, Monica Tiboni
Electronics vol: 12 issue: 23 first page: 4791 year: 2023
doi: 10.3390/electronics12234791
3. Needs and preferences for nutrition education of type 2 diabetic adults in a resource-limited setting in South Africa
Jane W. Muchiri, Gerda J. Gericke, Paul Rheeder
Health SA Gesondheid vol: 17 issue: 1 year: 2012
doi: 10.4102/hsag.v17i1.614
