Original Research
Exploring the perceptions of psychiatric patients regarding marijuana use
Submitted: 20 June 2011 | Published: 13 March 2012
About the author(s)
Leepile A. Sehularo, Department of Nursing Science, North-West University, (Mafikeng Campus), South AfricaEmmerentia du Plessis, School of Nursing Science, North-West University, (Potchefstroom Campus), South Africa
Belinda Scrooby, School of Nursing Science, North-West University, (Potchefstroom Campus), South Africa
Abstract
Opsomming
Insig in die gebruik van marijuana deur psigiatriese pasiënte is beperk, spesifiek met betrekking tot hulle redes vir voortgesette marijuana verbruik ten spyte van die negatiewe gevolge daarvan, byvoorbeeld hertoelating tot psigiatriese hospitale na marijuanageïnduseerde psigotiese episodes. Dit is dus belangrik om te verstaan waarom psigiatriese pasiënte voortgaan om marijuana te gebruik ten spyte van die negatiewe uitwerking daarvan. Hierdie navorsing was ten doel om die persepsies van psigiatriese pasiënte in verband met die gebruik van marijuana in Potchefstroom in die Noordwesprovinsie te verken en te beskryf. So kan aanbevelings gemaak word vir verpleegonderrig, verpleegnavorsing en verpleegpraktyk om meer toepaslike versorging en behandeling te verseker en uiteindelik die heropname van psigiatriese pasiënte as gevolg van marijuana-geïnduseerde psigose te verminder. ‘n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gevolg om ‘n ‘stem’ te gee aan die persepsies van psigiatriese pasiënte aangaande die gebruik van marijuana. Doelgerigte steekproefneming is gebruik om deelnemers te identifiseer wat sou voldoen aan seleksiekriteria. Die steekproefgrootte is bepaal deur dataversadiging, wat bereik is na 10 individuele onderhoude met psigiatriese pasiënte. Ongestruktureerde individuele onderhoude is gebruik om data te versamel ná geskrewe toestemming van die Etiekkomitee van die Noordwes-Universiteit (Potchefstroom Kampus), van die Noordwes Provinsiale Departement van Gesondheid, die Kliniese bestuurder van die psigiatriese hospitaal waar die data versamel is, sowel as van die psigiatriese pasiënte. Die medekodeerder en die navorser het die data onafhanklik van mekaar geanaliseer. Die bevindings van hierdie studie het die persepsies wat psigiatriese pasiënte het oor die gebruik van marijuana, die negatiewe effekte van die gebruik van marijuana, die gebruik van marijuana en psigiatriese toestande, en die staking van die gebruik van marijuana, uitgelig. Aanbevelings is geformuleer vir verpleegonderrig en verpleegnavorsing, sowel as vir die praktyk van verpleegkunde.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 8372Total article views: 14967
Crossref Citations
1. Cannabis Use and Cannabis Use Disorders in South Africa: A Narrative Review
Rutendo Robyn Alana Bako, Lebogang Manthibe Ramalepe, Nwamaka Chinwe Nwogwugwu
Journal of Drug Issues vol: 54 issue: 4 first page: 673 year: 2024
doi: 10.1177/00220426231189168
2. Operating Room Nurses’ Understanding of Their Roles and Responsibilities for Patient Care and Safety Measures in Intraoperative Practice
Bisma Chellam Singh, Judie Arulappan
SAGE Open Nursing vol: 9 year: 2023
doi: 10.1177/23779608231186247
3. Bridging the Cybersecurity Gap: Tailored Strategies for Zambia’s SMEs
Rabelani Dagada, Goni Saar
Southern African Journal of Security year: 2025
doi: 10.25159/3005-4222/15713
4. Changes in cannabis use post decriminalisation in mental health care users in South Africa
Rachel Moshori, Lisa Galvin, Laila Paruk
South African Journal of Psychiatry vol: 31 year: 2025
doi: 10.4102/sajpsychiatry.v31i0.2305
5. Revealing the Meaning of Cannabis Use as an Occupation: A Scoping Review
Emma Guyonnet, Katherine E Stewart, Jane A Davis
Substance Abuse: Research and Treatment vol: 17 year: 2023
doi: 10.1177/11782218221150113
6. Codesigning person‐centred quality indicators with diverse communities: A qualitative patient engagement study
Kimberly Manalili, Fartoon M. Siad, Marichu Antonio, Bonnie Lashewicz, Maria J. Santana
Health Expectations vol: 25 issue: 5 first page: 2188 year: 2022
doi: 10.1111/hex.13388
7. Fatigue and recovery in ballet: Exploring the experiences of professional South African ballet dancers
Lania-Schane Smith, Quinette Abigail Louw, Yolandi Brink
BMC Sports Science, Medicine and Rehabilitation vol: 16 issue: 1 year: 2024
doi: 10.1186/s13102-024-01026-w
