Original Research
Irritable bowel syndrome and psychological stress
Submitted: 22 October 1999 | Published: 22 October 1999
About the author(s)
Barbara S Bayne, Rand Afrikaans University, South AfricaAnita D Stuart, Rand Afrikaans University, South Africa
H Gertie Pretorius, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (520KB)Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was tweeledig. Eerstens is daar gepoog om duidelikheid te kry oor die verband tussen sielkundige stres en Prikkelbare Dermsindroom (PDS), deur te bepaal of individue wat aan PDS ly geringe stres anders ervaar as gesonde individue in terme van gereeldheid of intensiteit. Die tweede doelwit was meer algemeen en spreek die kwessie van teorie ontwikkeling aan in 'n veld gevul met dubbelsinningheid en verwarring. Twee groepe, een bestaande uit PDS lyers en die ander 'n gesonde kontrolegroep, het die "Daily Stress Inventory'' en die "Occupational Stress Inventory" voltooi. Die vraelyste is ontwerp om onderskeidelik daaglikse stres en werkstres te meet. Die resultate dui daarop dat PDS lyers nie meer stres ervaar as die gesonde individue nie, maar dat hulle wel die stressors ervaar met groter intensiteit.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4197Total article views: 3290
Crossref Citations
1. Self-Concept and Relational Concomitants of Irritable Bowel Syndrome: A Preliminary Study
I. Day, A.D. Stuart, H.G. Pretorius
South African Journal of Psychology vol: 31 issue: 4 first page: 13 year: 2001
doi: 10.1177/008124630103100402