Original Research
The experience of people with oculocutaneous albinism
Submitted: 25 February 2011 | Published: 02 July 2012
About the author(s)
Mmuso B.J. Pooe-Monyemore, Department of Health Studies, University of South Africa, South AfricaThandisizwe R. Mavundla, Department of Health Studies, University of South Africa, South Africa
Arnold Christianson, Department of Human Genetics, University of the Witwatersrand, South Africa
Abstract
Opsomming
Hierdie aanbieding is ‘n verslag oor bevindings van die ervaring van persone met okulokutaneuse albinisme in Suid-Afrika. Okulokutaneuse albinisme is ‘n oorerflike afwyking, gekenmerk deur ‘n gebrekkige melanien produksie. Daar is min of geen pigmentasie in die vel, hare en oë nie. Hierdie toestand word wêreldwyd aangetref met ‘n hoër voorkoms in sub-Sahara Afrika en groepe in Suid Amerika. Mense met hierdie toestand het dikwels ‘n stigma en daar word teen hulle gediskrimineer as gevolg van mites en bygelowe van die publiek oor die toestand. Tot datum het geen studies die psigososiale aspek van hierdie toestand ondersoek nie. ‘n Kwalitatiewe studie is in Johannesburg, Suid-Afrika uitgevoer in 2007. ‘n Doelgerigte steekproef van 15 swart mense met okulokutaneuse albinisme het deel geneem aan in diepte individuele fenomenologiese onderhoude. ‘n Sentrale vraag was gestel om die onderhoude te fasiliteer: Kan u asseblief u ervaring as ‘n persoon met albinisme deel?”’ Data van die onderhoude was geanaliseer deur van Collaizi’s se kwalitatiewe data analise metode gebruik te maak. Drie hooftemas het te voorskyn gekom, naamlik: (1) persepsies van die interne omgewing byvoorbeeld die self; (2) ervarings van die eksterne omgewing, byvoorbeeld die familie en die gemeenskap; en (3) die behoefte vir self ontwikkeling en groei gebaseer op hulle ervarings. Aanbevelings is gemaak deur die navorsers om self konsep uit te lig , en om ‘n gevoel van ‘behoort aan’, self ontwikkeling en groei in mense met okulokutaneuse albinisme te bevorder.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 7094Total article views: 14606
Crossref Citations
1. Psychosocial implications of rare genetic skin diseases affecting appearance on daily life experiences, emotional state, self-perception and quality of life in adults: a systematic review
Hugo Fournier, Nicolas Calcagni, Fanny Morice-Picard, Bruno Quintard
Orphanet Journal of Rare Diseases vol: 18 issue: 1 year: 2023
doi: 10.1186/s13023-023-02629-1
2. Witchcraft‐related Abuse and Murder of Children with Albinism in Sub‐Saharan Africa: A Conceptual Review
Julie Taylor, Caroline Bradbury‐Jones, Patricia Lund
Child Abuse Review vol: 28 issue: 1 first page: 13 year: 2019
doi: 10.1002/car.2549
3. Patterns of skin cancer and treatment outcomes for patients with albinism at Kisangani Clinic, Democratic Republic of Congo
Gaylord Inena, Brian Chu, Dadi Falay, Bambale Limengo, Ibanda Matondo, Abisa Bokanga, Carrie Kovarik, Victoria L. Williams
International Journal of Dermatology vol: 59 issue: 9 first page: 1125 year: 2020
doi: 10.1111/ijd.14988
4. The experience of albinism in France: a qualitative study on dyads of parents and their adult child with albinism
Hugo Fournier, Marie Hasdenteufel, Constance Garrouteigt, Mathieu Perie, Antoine Gliksohn, Béatrice Jouanne, Smail Hadj-Rabia, Benoit Arveiler, Fanny Morice-Picard, Bruno Quintard
BMC Medicine vol: 22 issue: 1 year: 2024
doi: 10.1186/s12916-024-03251-z
5. Accumulated social vulnerability and experiences of psycho-trauma among women living with albinism in Tanzania
Shangwe H. Kiluwa, Sophie Yohani, Samuel Likindikoki
Disability & Society vol: 39 issue: 2 first page: 400 year: 2024
doi: 10.1080/09687599.2022.2072706
