Original Research
Guided reflection as a tool to deal with the theory– practice gap in critical care nursing students
Submitted: 23 February 2011 | Published: 13 April 2012
About the author(s)
Hester Cathrina de Swardt, Adelaide Tambo School of, Nursing Science Department of Health, Studies, University of South Africa, South AfricaHeleen S. du Toit, Department of Health Studies, University of South Africa, South Africa
Anneli Botha, Department of Health Studies, University of South Africa, South Africa
Abstract
Opsomming
Kritiekesorgverpleegstudente ervaar teenstrydighede ten opsigte van dit wat hul geleer word en wat van hul in die praktyk verwag word wat weer die leerproses vertraag. Dit word as die teorie–praktykgaping beskryf. Daar blyk geen enkelvoudige oplossing te wees vir die integrasie van teorie en praktyk nie. In ’n poging om die gaping te oorbrug, is ’n studie oor die invloed van begeleide refleksie op kritiekesorgverpleegkundige studente se teoretiese en praktiese ervaringe gedoen. ’n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gevolg. ‘n Instrument vir begeleide refleksie is ontwerp wat gebruik is tydens semi-gestruktureerde onderhoude in die data-insamelingsproses. Veldnotas en narratiewe beskrywings was ook middele ten einde data in te samel. Tema’s wat uit die data na vore gekom het was ‘n beskrywing van ervaringe, kritiese analise van data, kritiese analise van gevoelens en ‘n veranderde perspektief met betrekking tot ervaringe. Teorie–praktyk integrasie het tot ‘n mate in sommige kategorieë plaasgevind het. Daarinteen het die onvermoë om die teorie in die praktyk toe te pas response tot gevolg gehad, soos skuldgevoelens en gevoelens van onbevoegdheid. Dit wil voorkom asof begeleide refleksie die deelnemers gehelp het om duidelikheid en ’n veranderde perspektief ten opsigte van hul teoretiese en praktiese ervaringe te verkry. Begeleide refleksie behoort reeds vanaf basiese opleiding in verpleegkundiges se teoretiese en praktiese opleiding geïnkorporeer te word sodat verpleegkundiges bewus sal wees van hulle eie vaardighede om sodoende optimale pasiëntsorg te kan lewer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 25745Total article views: 26461
Crossref Citations
1. A concept analysis of facilitating presence through guided reflection for transformative learning in nursing education
Kathleen Froneman, Emmerentia du Plessis, Anneke Catherina van Graan
Nursing Open vol: 10 issue: 5 first page: 2920 year: 2023
doi: 10.1002/nop2.1535