Original Research
The experiences of AIDS orphans living in a township
Submitted: 28 June 2010 | Published: 21 February 2012
About the author(s)
Dalena van Rooyen, Department of Nursing Science, Nelson Mandela Metropolitan University, South AfricaSharon Frood, Gogo Trust, United Kingdom
Esmeralda Ricks, Department of Nursing Science, Nelson Mandela Metropolitan University, South Africa
Abstract
Opsomming
‘n Uitdaging wat professionele gesondheidswerkers huidiglik oorweldig, is dienslewering aan VIGS weeskinders. Die doel van die studie was om die geleefde ervaring van kinders wat in dorpsgebiede woon en VIGS weeskinders geword het, te verken en te beskryf ten einde hul leefwêreld te verstaan. Hierdie inligting kan deur Primêre Gesondheidsorg Verpleegkundiges (PVGs), verwante beroepslui en vennote betrokke by die versorging van hierdie kinders, gebruik word as basis om versorging te beplan wat in die kinders se unieke behoeftes sal voorsien. ‘n Kwalitatiewe navorsingsontwerp met verkennende, beskrywende, kontekstuele en fenomologiese strategieë van ondersoek, is gebruik. Data is versamel deur middel van in-diepte onderhoude met ‘n doelbewus geselekteerde steekproef. Data is geanaliseer ooreenkomstig die stappe van kwalitatiewe data analise volgens Tesch (in Creswell 1994). Guba se model was gebruik om die betroubaarheid van data te bepaal. Twee hooftemas en hul subtemas is geïdentifiseer. Die eerste tema was dat kinders dramatiese veranderinge in hulle lewensomstandighede ervaar wanneer hulle VIGS weeskinders word. Die tweede tema wat na vore gekom het, was hoe die deelnemers die hoop om voort te gaan met die lewe, herontdek het. Aanbevelings, gebaseer op die bevindinge, is gemaak wat verpleegpraktyk, onderrig en navorsing sal rig.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 11040Total article views: 14791
Crossref Citations
1. Accountability of school stakeholders in ensuring orphaned children’s school attendance
Teresa A. Ogina, Norman M. Ramare
South African Journal of Childhood Education vol: 9 issue: 1 year: 2019
doi: 10.4102/sajce.v9i1.672