Review Article
A literature review of the impact of HIV and AIDS on the role of the elderly in the sub-Saharan African community
Submitted: 04 June 2010 | Published: 10 November 2011
About the author(s)
Eucebious Lekalakala- Mokgele, School of Health Care Sciences, University of Limpopo (Medunsa Campus), South AfricaAbstract
Opsomming
Die status van ouer volwassenes in Afrika beklee’n klein, maar vinnig groeiende deel van die globale verouderings literatuur. Die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) en verworwe immuniteitsgebreksindroom (VIGS) pandemie het ‘n nuwe fokus op die veranderende rol van bejaardes in die gemeenskap wat deur VIGS beïnvloed word, gegenereer. In sub-Sahara Afrika waar na beraming miljoene geïnfekteer word met MIV, met sowat twee miljoen sterftes jaarliks gerekordeer onder die tradisoneel produktiewe volwassenes, word daar van die kinders en bejaardes verwag om ongewone verantwoordelikhede op hulle te neem as gevolg van die verlies aan ouers of broodwinners. ‘n Literatuuroorsig wat handel oor bejaardes en MIV en VIGS het die geanaliseerde data voorsien vir hierdie artikel. Toegang tot die databasis was meestal deur EBSCO (www.ebsco.co) wat soektog toegelaat het tot groot databasisse en soekenjins wat bruikbaar in die akademiese opset is en die vind van artikels aangaande gesondheid, gesondheidverwante akademiese joernale en argief verslae. Bevindings toon dat die VIGS pandemie direkte en indirekte effekte het. Hierdie effekte manifisteer in ‘n stel sosiaal verwante, ekonomiese en psigologiese dimensies wat ten einde ‘n impak op die gesondheid en welstand van bejaardes het. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat meer gedoen moet word om die kennis basis van MIV en VIGS te artikuleer om die sosiale, ekonomiese en politiese beleid in kennis te stel, om sodoende die resulterende probleme van MIV en VIGS op die bejaarde Afrika populasie te verlig.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 11517Total article views: 54264
Crossref Citations
1. Older persons’ knowledge of HIV and AIDS prevention in a province of South Africa
Sebastiana Zimba Kalula, Tarryn Blouws
African Journal of Primary Health Care & Family Medicine vol: 16 issue: 1 year: 2024
doi: 10.4102/phcfm.v16i1.4264
2. Intergenerational Care Perceptions of Older Women and Middle Adolescents in a Resource-Constrained Community in South Africa
Vera Roos, Sonia Silvestre, Tonette De Jager
Journal of Gerontological Social Work vol: 60 issue: 2 first page: 104 year: 2017
doi: 10.1080/01634372.2016.1268231
3. HIV/AIDS and older adults in Cameroon: Emerging issues and implications for caregiving and policy-making
Perpetua Lum Tanyi, André Pelser, Joseph Okeibunor
SAHARA-J: Journal of Social Aspects of HIV/AIDS vol: 15 issue: 1 first page: 7 year: 2018
doi: 10.1080/17290376.2018.1433059
4. Experiences of Grandmothers Caring for Orphan Grandchildren in Botswana
Sheila Shaibu
Journal of Nursing Scholarship vol: 45 issue: 4 first page: 363 year: 2013
doi: 10.1111/jnu.12041
5. “I will die if I have to go into an old age home”: Afrocentric options for care of older LGBT people in South Africa
Neil Henderson, Jamil F. Khan
Agenda vol: 34 issue: 1 first page: 94 year: 2020
doi: 10.1080/10130950.2020.1728064
