Original Research
An exploration of personal, relational and collective well-being in nursing students during their training at a tertiary education institution
Submitted: 16 March 2010 | Published: 01 September 2011
About the author(s)
Kirsten D. Watkins, School for Psychosocial Behavioural Sciences, North-West University, South AfricaVera Roos, School for Psychosocial Behavioural Sciences, North-West University, South Africa
Engela Van der Walt, School of Nursing Sciences, North-West University, South Africa
Abstract
Opsomming
Die welsyn van verpleegkundestudente het deurslaggewend geword as gevolg van die uiteenlopende uitdagings wat verpleegkundiges moet hanteer. ‘n Gemeenskapsielkunde raamwerk is in hierdie studie gebruik. Die doel van die navorsing was om die verskillende dimensies van welsyn van verpleegkundestudente te ondersoek. ‘n Doelgerigte en beskikbaarheidsteekproef is gebruik om kwalitatiewe data (onderhoude, fokusgroepe en visuele voorstellings) wat gedurende 2008 en 2010 van eerstejaar-verpleegkundestudente bekom is, deur middel van tematiese inhoudsontleding te analiseer. Die temas wat na vore gekom het, is gegroepeer volgens persoonlike, verhoudings- en gemeenskaplike welsyn. Die bevindinge het aangedui dat die verpleegkundestudente se persoonlike welsyn ondermyn word deur ‘n gebrek aan outonomie, gevoelens van onsekerheid en om onder druk te verkeer, asook ‘n ontnugtering met die verpleegkunde professie en opleiding. Persoonlike welyn is ook beskryf in terme van ‘n optimistiese ingesteldheid en die behoefte aan sinvolheid en ‘n dieper betekenis. Verhoudingswelsyn is deur die verpleegkundestudente uitgedruk in terme van hulle verhouding met hul vriende, familie en dosente. Die verskillende verhoudings word as belangrike bronne van ondersteuning en aanmoediging geag. Gemeenskaplike welsyn word bedreig deur ‘n uitdagende werksomgewing, die afwesigheid van rolmodelle in die kliniese omgewings asook die teenstrydigheid van die teoretiese opleiding met die praktiese toepassing daarvan. Aanbevelings vir die bevordering van welsyn in die verskillende dimensies word voorgestel.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6237Total article views: 14464
Crossref Citations
1. Meaning as a coping resource: Experiences of nursing students
Henry D. Mason
Journal of Psychology in Africa vol: 27 issue: 1 first page: 74 year: 2017
doi: 10.1080/14330237.2016.1268294
2. The relationship between existential attitudes and professional quality of life among nursing students
Henry D. Mason
Journal of Psychology in Africa vol: 28 issue: 3 first page: 233 year: 2018
doi: 10.1080/14330237.2018.1435049
3. Movement as a critical concept in model generation to attain wholeness
Charlene Downing, Marie Poggenpoel, Chris Myburgh
Health SA Gesondheid vol: 22 first page: 157 year: 2017
doi: 10.1016/j.hsag.2017.01.010
4. NURSING STUDENTS’ LIVED EXPERIENCES OF ATTENDING A PSYCHOEDUCATIONAL STRESS MANAGEMENT PROGRAMME
Henry D. Mason
New Voices in Psychology vol: 11 issue: 2 first page: 39 year: 2016
doi: 10.25159/1812-6371/1740
5. NURSING STRESSORS, PROFESSIONAL QUALITY OF LIFE AND MEANING: CORRELATES AND QUALITATIVE REFLECTIONS
Henry D. Mason
New Voices in Psychology vol: 12 issue: 1 first page: 40 year: 2017
doi: 10.25159/1812-6371/1626
6. The ubiquity of uncertainty: a scoping review on how undergraduate health professions’ students engage with uncertainty
Jenny Moffett, Jennifer Hammond, Paul Murphy, Teresa Pawlikowska
Advances in Health Sciences Education vol: 26 issue: 3 first page: 913 year: 2021
doi: 10.1007/s10459-021-10028-z
7. Basic student nurse perceptions about clinical instructor caring
Gerda-Marie Meyer, Elsabe Nel, Charlene Downing
Health SA Gesondheid vol: 21 first page: 444 year: 2016
doi: 10.1016/j.hsag.2016.09.004
