Original Research
Character strengths of adolescent survivors of childhood cancer
Submitted: 25 February 2010 | Published: 28 February 2011
About the author(s)
Tharina Guse, Department of Psychology, University of Johannesburg, South AfricaGloria Eracleous, Neuro-developmental Clinic, Charlotte Maxeke Academic Hospital, Johannesburg, South Africa
Abstract
Opsomming
Daar is toenemende belangstelling in moontlike positiewe uitkomste vir kinders wat kanker oorleef het. Hierdie studie het ondersoek hoe karaktersterktes na vore kom in adolessente wat as kinders met kanker gediagnoseer is in vergelyking met dié in ‘n groep gesonde adolessente. Die studie het ten doel gehad om vas te stel of spesifieke karaktersterktes meer opvallend na vore kom in adolessente wat kanker oorleef het. Die deelnemers is deur middel van gerieflikheidsteekproefneming gekies. Die twee groepe het bestaan uit adolessente wat as kinders met kanker gediagnoseer is (n = 21) en ‘n groep gesonde adolessente (n = 21).Deelnemers het die Values in Action Inventory for Youth (VIA-Youth) (Park & Peterson 2006)voltooi ten einde karaktersterktes te bepaal. Daar was geen beduidende verskil tussen die karaktersterktes van die adolessente wat kanker oorleef het en die gesonde groep nie, anders as met ‘n soortgelyke vroeëre studie onder volwassenes (Peterson, Park & Seligman 2006).Dit blyk dat die ervaring wat met ernstige siekte soos kanker gepaardgaan, ontwikkeling van karaktersterktes nóg bevorder nóg belemmer het in hierdie groep adolessente kankeroorwinnaars. Verdere navorsing is nodig om aspekte van positiewe sielkundige funksionering in adolessente kankeroorwinnaars te verstaan.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5672Total article views: 11618
Crossref Citations
1. Les bénéfices associés à l'expérience du cancer pédiatrique. Le point de vue d'enfants, d'adultes guéris et de parents
Sylvie Jutras
Les Cahiers Internationaux de Psychologie Sociale vol: Numéro 93 issue: 1 first page: 159 year: 2012
doi: 10.3917/cips.093.0159