Original Research
Perceptions of registered nurses regarding factors influencing service delivery in expanding programmes in a primary healthcare setting
Submitted: 14 January 2010 | Published: 22 November 2012
About the author(s)
Nnoi. A. Xaba, S.G. Lourens Nursing College, South AfricaMmapheko D. Peu, Department of Nursing Science, University of Pretoria, South Africa
Salaminah S. Phiri, Department of Nursing Science, University of Pretoria, South Africa
Abstract
Die doel van die studie was om die persepsie van geregistreerde verpleegkundiges met betrekking tot die faktore wat dienslewering van die uitbreidingsprogramme in ‘n primêre gesondheid opset beinvloed; te eksploreer en te beskryf. ‘n Kwalitatiewe benadering is gevolg in die iutvoering van die studie. ‘n Doelgerigte steekproef is uitgevoer vanuit geregistreerde verpleegkundiges wat vir langer as twee jaar in die klinieke werksaam was en blootgestel is aan die uitbreiding programme. Twee fokus groep onderhoude is deur die navorser Nnoi A. Xaba (N.A.X.) in ‘n neutrale opset uitgevoer. Data is deur die navorser en ʼn onafhanklike kodeerder ontleed volgens Tesch se metode van analise. Kategorieë, sub-kategorieë en temas was geidentifiseer. Die kategorieë fundamenteel tot die bespreking behels: remmende faktore, bydraende faktore, kliënt-verwante faktore, diens-verwante faktore, en oplossing van probleme. Daar word aanbeveel dat die integrasie en koordinasie van programme op provisiale vlak beplan word in samewerking met opleidings instansies om die dienslewerings probleem te verlig. In die streek behoort opleiding met betrekking tot die uitbreidingsprogramme deurlopend deur middel van indiensopleiding gedoen word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6893Total article views: 16723
Crossref Citations
1. Using diaries to explore the work experiences of primary health care nursing managers in two South African provinces
Pascalia O. Munyewende, Laetitia C. Rispel
Global Health Action vol: 7 issue: 1 year: 2014
doi: 10.3402/gha.v7.25323
2. The effect of a serious game on empathy and prejudice of psychology students towards persons with disabilities
Linda Olivier, Paula Sterkenburg, Esmé Van Rensburg
African Journal of Disability vol: 8 year: 2019
doi: 10.4102/ajod.v8i0.328
3. Challenges affecting the implementation of the Policy on Integration of Mental Health Care into primary healthcare in KwaZulu-Natal province
Esther N. Hlongwa, Maureen N. Sibiya
Curationis vol: 42 issue: 1 year: 2019
doi: 10.4102/curationis.v42i1.1847
4. Early detection of developmental delays in vulnerable children by community care workers using an mHealth tool
Maria N. van der Merwe, Renata Mosca, De Wet Swanepoel, Frances P. Glascoe, Jeannie van der Linde
Early Child Development and Care vol: 189 issue: 5 first page: 855 year: 2019
doi: 10.1080/03004430.2018.1480481
5. “If you are on duty, you may be afraid to come out to attend to a person”: fear of crime and security challenges in maternal acute care in Nigeria from a realist perspective
Enyi Etiaba, Ana Manzano, Uju Agbawodikeizu, Udochukwu Ogu, Bassey Ebenso, Benjamin Uzochukwu, Obinna Onwujekwe, Nkoli Ezumah, Tolib Mirzoev
BMC Health Services Research vol: 20 issue: 1 year: 2020
doi: 10.1186/s12913-020-05747-9
