Original Research
The expectations of fathers concerning care provided by midwives to the mothers during labour
Submitted: 11 December 2009 | Published: 06 April 2012
About the author(s)
Malmsey L.M. Sengane, Nursing Science Department, University of Limpopo (Medunsa Campus), South AfricaAnna G.W. Nolte, Department of Health Sciences, University of Johannesburg, South Africa
Abstract
Opsomming
Vroedvroue word daarvan beskuldig dat hulle nie voldoen aan die verwagtinge en behoeftes van die vaders nie. Vaders word, óf deur hulle geïgnoreer, óf druk word op hulle uitgeoefen om meer betrokke te raak as waarmee hulle gemaklik is, indien hulle wel toegelaat word om moeders te ondersteun tydens die kraamproses. Vroedvroue verskaf moeder-gesentreerde sorg, maar dit is nogtans belangrik dat hulle onthou om die vaders te betrek in die besluitneming en hulle rol, verwagtinge en behoeftes te erken omdat die geboorte van ‘n kind een van die belangrikste gebeurtenisse in hulle lewens is. Die studie het gefokus op vaders se verwagtinge van die sorg wat verskaf word aan moeders tydens kraam. ‘n Kwalitatiewe, eksploratiewe, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gebruik. Data is ingesamel deur in-diepte onderhoude met vaders te voer oor die sorg wat aan hul vroue of metgeselle tydens die kraamproses verskaf word deur vroedvroue. Data is daarna geanaliseer deur ‘n oop beskrywende metode te gebruik wat toepaslik is vir kwalitatiewe navorsing. Die resultate van die onderhoude is vervolgens geposisioneer binne ‘n holistiese, gesondheids-bevorderende teorie wat verwys na liggaam, psige en gees. Die resultate toon dat gemak en ondersteuning die twee hoofkategorieë is wat verskaf moet word deur vroedvroue aan moeders tydens die kraamproses. Die ander kategorieë wat aangedui word in die resultate, is dat vroedvroue hulle onderlinge kommunikasievaardighede moet verbeter, asook hul kommunikasie met die moeders en vaders indien laasgenoemde beskikbaar is. Die vaders het van vroedvroue verwag om hulle aan te moedig om moeders by te staan tydens die kraamproses en om binding tussen vader, moeder en baba aan te moedig.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6983Total article views: 14843
Crossref Citations
1. South African fathers’ experiences with healthcare providers during their partners’ medically high-risk pregnancy and childbirth
Pascal Richardson, Michelle Andipatin
South African Journal of Psychology vol: 54 issue: 1 first page: 9 year: 2024
doi: 10.1177/00812463231207511
2. Fathers’ roles matter too: An ethnographic study examining fathers’ roles and the influences on their roles during labour and birth
Mary K. Longworth, Christine Furber, Susan Kirk
Midwifery vol: 92 first page: 102857 year: 2021
doi: 10.1016/j.midw.2020.102857
3. Birth plan and fathers: A scoping review
Nur Syahidah bte Mohamed Nazeer, Jing Shi Chua, Shefaly Shorey
Midwifery vol: 135 first page: 104053 year: 2024
doi: 10.1016/j.midw.2024.104053
4. Informing the development midwifery standards for practice: A literature review for policy development
Cate Nagle, Susan McDonald, Jane Morrow, Gina Kruger, Rhian Cramer, Sara Couch, Nicole Hartney, Julianne Bryce, Melanie Birks, Marie Heartfield
Midwifery vol: 76 first page: 8 year: 2019
doi: 10.1016/j.midw.2019.05.007
5. Birth expectations, birth experiences and childbirth‐related post‐traumatic stress symptoms in mothers and birth companions: Dyadic investigation using response surface analysis
Asuman Buyukcan‐Tetik, Lara Seefeld, Luisa Bergunde, Turan Deniz Ergun, Pelin Dikmen‐Yildiz, Antje Horsch, Susan Garthus‐Niegel, Mirjam Oosterman, Joan Lalor, Tobias Weigl, Annick Bogaerts, Sarah Van Haeken, Soo Downe, Susan Ayers
British Journal of Health Psychology vol: 29 issue: 4 first page: 925 year: 2024
doi: 10.1111/bjhp.12738
6. A narrative review of fathers’ involvement during labour and birth and their influence on decision making
Mary K. Longworth, Christine Furber, Susan Kirk
Midwifery vol: 31 issue: 9 first page: 844 year: 2015
doi: 10.1016/j.midw.2015.06.004
7. Percepciones y deseos sobre el parto en gestantes a término en Zamora
Sofía Álvarez-Valverde, Francisco Javier Pérez-Rivera, Elena Andina-Díaz
Enfermería Clínica vol: 30 issue: 6 first page: 411 year: 2020
doi: 10.1016/j.enfcli.2019.06.016
