Original Research
The development of an instrument to measure women’s experience of an aerobic dance class
Submitted: 30 November 2009 | Published: 27 July 2011
About the author(s)
Cynthia J. Patel, School of Psychology & School of Social Work and Community Development, University of KwaZulu‐Natal, South AfricaMadhubala I. Kasiram, School of Psychology & School of Social Work and Community Development, University of KwaZulu‐Natal, South Africa
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om ‘n instrument daar te stel wat die ervaring van vroue in ‘n fiksheidsdans‐klas meet: hulle ervaring ten opsigte van die algemene atmosfeer en die musiek, asook hulle opinie oor die dans‐roetines en ‐bewegings en die instrukteur. Die deelnemers is ook gevra om ‘n lys te maak van die voordele van oefening met verwysing na hulleself. ‘n Steekproef van 27 vroue tussen die ouderdomme van 25 tot 60 jaar is in hierdie loodsstudie gebruik. Die vroue het positief gereageer op alle aspekte van die algehele dansondervinding, maar hul mees positiewe ervaring was gesentreer om die instrukteur. Verder was hulle opinie rakende die belangrikheid van die instrukteur se rol in hul ondervinding van die klas byna dieselfde. Hulle antwoorde op die oop‐einde vrae het hierdie sentimente ondersteun. Die psigiese en fisiese voordele is as die belangrikste deur die meeste vroue aangedui, terwyl ‘n veel laer persentasie die sosiale voordeel as belangrik beskou het. Afgesien van twee problematiese items in die semantiese differensiasie, het die instrument belofte getoon om sleutelaspekte van vroue se persepsies van ‘n fiksheidsdansklas te identifiseer.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4781Total article views: 12089
Crossref Citations
1. Salsa dance and Zumba fitness: Acute responses during community-based classes
Pablo A. Domene, Hannah J. Moir, Elizabeth Pummell, Chris Easton
Journal of Sport and Health Science vol: 5 issue: 2 first page: 190 year: 2016
doi: 10.1016/j.jshs.2015.04.004