Original Research
Quality-of-life experiences from the perspective of patients receiving haemodialysis for chronic renal failure
Submitted: 19 November 2009 | Published: 29 November 2010
About the author(s)
Louis F. Small, Nursing, University of Namibia, NamibiaAbstract
Opsomming
Hierdie studie beskryf die ervarings van pasiënte wat gehemodialiseer word vir chroniese nierversaking in die enigste dialise-eenheid in Windhoek. ʼn Kwalitatiewe, verkennende en beskrywende studie is gedoen. Die data is deur middel van diepte-onderhoude ingesamel, waarna die data aan die hand van Tesch se metode geanaliseer is. Daar het vier temas uit die studie na vore gekom (1) finansiële beperkings, (2) verlies van onafhanklikheid en spontane aktiwiteite, (3) druk in verhoudings en (4) gewaarwordings van beduidende fisiologiese veranderinge en swakheid.Na aanleiding van hierdie bevindings is die daarstel van psigososiale ondersteuning asook ondersteuningsgroepe aanbeveel.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 6361Total article views: 14556
Crossref Citations
1. “Machine-Dependent”: The Lived Experiences of Patients Receiving Hemodialysis in Pakistan
Haseeba Shouket, Eyal Gringart, Dierdre Drake, Ulrich Steinwandel
Global Qualitative Nursing Research vol: 9 year: 2022
doi: 10.1177/23333936221128240