Original Research
Nursing in Saudi Arabia: Reflections on the experiences of South African nurses
Submitted: 29 September 2009 | Published: 17 March 2010
About the author(s)
Dalena van Rooyen, Department of Nursing Science, Nelson Mandela Metropolitan University, South AfricaColette D. Telford-Smith, King Faisal Specialist Hospital and Research Centre, Saudi Arabia
Johanita Strümpher, Department of Nursing Science, Nelson Mandela Metropolitan University, South Africa
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die lewenservarings van Suid-Afrikaanse verpleegkundiges wat in die Koningkryk van Saoedi-Arabië werksaam en woonagtig is, te beskryf en daaroor te besin. 'n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp of strategie van ondersoek, vanuit 'n fenomenologiese benadering, is vir die doel ingespan. Data is ingesamel aan die hand van individuele onderhoude met deelnemers wat aan die kriteria vir insluiting by die steekproef voldoen het en persoonlike joernale wat deur hierdie deelnemers bygehou is. Data- ontleding is volgens die beskrywende metode van Tesch (in Creswell 1994) gedoen. Die hooftema voortspruitend uit die navorsing was dié van ‘kulturele diversiteit’. Verdere temas ten opsigte van verpleegkundiges se godsdienstige/geestelike, omgewings-, emosionele/psigiese en professionele ervarings is ook geïdentifseer. 'n Literatuurkontrole is onderneem om die navorsingsbevindinge te verifieer. Beperkings is uitgelig, en gevolgtrekkings en aanbevelings gerig op verpleegkundige navorsing, onderrig en praktyk is gemaak.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 10322Total article views: 31549
Crossref Citations
1. Nurse Educator's experiences and challenges with online teaching: A qualitative descriptive study
Monirah Albloushi, Aisha Namshan Aldawsari, Reem Alghamdi, Badr Alenazy, Hana Alanazi, Hissah Almutairi
Heliyon vol: 10 issue: 8 first page: e29533 year: 2024
doi: 10.1016/j.heliyon.2024.e29533