Original Research
Factors affecting mothers’ choice of breastfeeding vs. formula feeding in the lower Umfolozi district war memorial hospital, KwaZulu-Natal
Submitted: 09 July 2009 | Published: 04 November 2010
About the author(s)
Susan Swarts, Centre of Excellence for Nutrition, North-West University, South AfricaH. Salome Kruger, Centre of Excellence for Nutrition, North-West University, South Africa
Robin C. Dolman, Centre of Excellence for Nutrition, North-West University, South Africa
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om te bepaal watter faktore vroue in hulle keuse van bors- of bottelvoeding beïnvloed. Dit sal help om te verstaan op watter faktore gesondheidswerkers moet fokus wanneer borsvoeding bevorder word. ’n Gestruktureerde vraelys is voltooi deur 100 vroue en fokusgroepbesprekings is met 22 vroue wat by die Laer-Umfolozi Distrik Gedenk-hospitaal(LUDWM) geboorte geskenk het gehou. Die meerderheid vroue (72%) het borsvoeding gekies,58% het voorgeneem om vir 6 maande te borsvoed. ’n Groot aantal vroue (97%) het inligting oor babavoedingskeuses by gesondheidswerkers ontvang. Een derde van die vroue (33%) is deur die gesondheiswerkers beïnvloed en 44% van die deelnemers het aangedui dat niemand hulle beïnvloed het nie. Beduidend meer MIV-geïnfekteerde as ongeïnfekteerde moeders het kunsvoeding bo borsvoeding verkies. Net een moeder het gerapporteer dat sy kunsvoeding gekies het as gevolg van haar MIV-positiewe status, maar in die fokusgroepbespreking is die mening gelug dat die vrees van MIV oordrag deur borsmelk grootliks bygedra het dat MIV geïnfekteerde moeders kunsvoeding gekies het. Die moeders wat borsvoeding gekies het was beduidend ouer en het die voedingsmetode beduidend vroeër gekies as die wat kunsvoeding gekies het. Die resultate dui aan dat kunsvoeding nie aanvaarbaar, uitvoerbaar, bekostigbaar, volhoubaar en veilig is in die studie-area nie, as gevolg van swak sanitasie en die swak sosio-ekonomiese toestande. Gesondheidswerkers behoort dus eksklusiewe borsvoeding vir die eerste ses maande te bevorder, al is die prevalensie van MIVinfeksie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 8561Total article views: 32193
Crossref Citations
1. Low rates of exclusive breastfeeding are still evident in four South African provinces
Lp Siziba, J. Jerling, Sm. Hanekom, E. Wentzel-Viljoen
South African Journal of Clinical Nutrition vol: 28 issue: 4 first page: 170 year: 2015
doi: 10.1080/16070658.2015.11734557
2. The influence of risk perception on South Korean mothers’ use of infant formula
Minjung Sung, Hyehyun Hong
Health, Risk & Society vol: 17 issue: 5-6 first page: 368 year: 2015
doi: 10.1080/13698575.2015.1112879
3. Challenges in the implementation of the Infant and Young Child Feeding policy to prevent mother-to-child transmission of human immunodeficiency virus in the Nelson Mandela Bay District
P Mkontwana, L Steenkamp, J. Von der Marwitz
South African Journal of Clinical Nutrition vol: 26 issue: 2 first page: 25 year: 2013
doi: 10.1080/16070658.2013.11734447
4. Sociocultural factors influencing infant-feeding choices among African immigrant women living with HIV: A synthesis of the literature
Josephine Etowa, Shannan MacDonald, Jean Hannan, J. Craig Phillips, Nana Yaa Boadu, Seye Babatunde
Journal of the American Association of Nurse Practitioners vol: 30 issue: 4 first page: 208 year: 2018
doi: 10.1097/JXX.0000000000000014
5. Maternal Socioeconomic Status and the Initiation and Duration of Breastfeeding in Western Europe Versus Southern Africa: A Systematic Review—A Contribution from the ConcePTION Project
Martje Van Neste, Katoo Verschoren, Rani Kempenaers, An Eerdekens, Danine Kitshoff, Karel Allegaert, Annick Bogaerts
Nutrients vol: 17 issue: 6 first page: 946 year: 2025
doi: 10.3390/nu17060946
