Original Research
Positive and negative emotional responses to workrelated trauma of intensive care nurses in private health care facilities
Submitted: 06 May 2009 | Published: 21 April 2011
About the author(s)
Diane Elkonin, Department of Psychology, Nelson Mandela Metropolitan University,, South AfricaLizelle Van der Vyver, Aurora Rehabilitation Hospital, Mangold Park, Port Elizabeth, South Africa
Abstract
Opsomming
Intensiewesorgverpleging is ‘n stresvolle beroep en verpleegsters word gedurig aan beide primêre en sekondêre trauma blootgestel. Reaksie hierop kan óf positief wees, in die vorm van empatie-tevredenheid, óf negatief, in die vorm van empatie-uitputting. Verpleegsters is egter geneig om die negatiewe impak van sekondêre trauma te ontken,wat gevolglik tot stilswye en uitbranding kan lei. Hierdie artikel ondersoek en beskryf die teenwoordigheid en verwantskap tussen hierdie emosies. ‘n Kwantitatiewe benadering met ‘n nie-waarskynlikheidsteekproefmetode is gebruik. Die steekproef het bestaan uit 30 geregistreerde verpleegsters wat in privaat-intensiewesorgeenhede in Oos-Londen in die Oos-Kaap werk. Data is met behulp van die vierde hersiening van die ’Professional Quality of Life Scale: Compassion Satisfaction and Fatigue Subscales’ en die ’Silencing Response Scale’ingevorder en verwerk met verwysing na beskrywende statistieke en korrelasiekoëffisiente. Die resultate dui op ‘n hoë risiko vir empatie-uitputting, ‘n matige risiko vir uitbranding en die stilswye-reaksie, sowel as ‘n matige potensiaal vir empatie-tevredenheid. ‘n Beduidende negatiewe verwantskap blyk tussen empatie-tevredenheid en uitbranding te bestaan, terwyl ‘n aansienlik positiewe verwantskap tussen empatie-uitputting en uitbranding en empatieuitputting en die stilswye-reaksie bestaan.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 15822Total article views: 22699
Crossref Citations
1. Development and Psychometric Assessment of Risk Factors of Compassion Fatigue Inventory in Nurses
Mahdieh Sabery, Mansoureh Zagheri Tafreshi, Meimanat Hosseini, Jamileh Mohtashami, Abbas Ebadi
Journal of Nursing Measurement vol: 27 issue: 2 first page: E62 year: 2019
doi: 10.1891/1061-3749.27.2.E62