Original Research
A complicated grief intervention model
Submitted: 23 January 2009 | Published: 29 July 2010
About the author(s)
Cornelia M. Drenth, Hospice Palliative Care Association, Northwest Hospices, South AfricaAlida G. Herbst, School for Psychosocial Behavioural Sciences, North-West University,Potchefstroom campus, South Africa
Herman Strydom, School for Psychosocial Behavioural Sciences, North-West University, Potchefstroom campus, South Africa
Abstract
Opsomming
Gekompliseerde rou verwys na ‘n verlengde staat van rou en impliseer ‘n onvermoë by die klient om die dood van ‘n geliefde in sy/haar lewe te integreer. Gekompliseerde rou word deur min maatskaplike werkers as bydraende faktor tot verlaagde maatskaplike funksionering geassesseer. Dit kan toegeskryf word aan beperkte kennis, ignorering van/of ontoereikende vaardighede by die maatskaplike werker in die identifisering en assessering van gekompliseerde rou. Die outeurs tabuleer sommige van die rouberadingsmodelle en –benaderings in hierdie artikel en bespreek die toepaslikheid daarvan op gekompliseerde rou. Spesifieke aandag word aan die Tweeledige Prosesmodel (Dual Process Model) (Stroebe & Schut 1999) verleen, asook aan die taakgesentreerde benadering (‘n maatskaplike werkbenadering) in ‘n poging om ‘n model te ontwikkel vir gekompliseerde rou intervensie. Die artikel beveel aan dat die Gekompliseerde Rou Intervensie Model (GRIM) deur middel van die integrasie van die Tweeledige Prosesmodel en die taakgesentreerde maatskaplike werkbenadering aangebied word, terwyl intervensietegnieke van verskeie terapeutiese benaderings benut word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 8843Total article views: 33939
Crossref Citations
1. A COMPLICATED GRIEF INTERVENTION PROGRAMME (CGIP) FOR SOCIAL WORKERS
Cornelia Drenth, Alida Herbst, Herman Strydom
Southern African Journal of Social Work and Social Development vol: 26 issue: 3 first page: 309 year: 2017
doi: 10.25159/2415-5829/2256
2. Overload
Margaret Stroebe, Henk Schut
OMEGA - Journal of Death and Dying vol: 74 issue: 1 first page: 96 year: 2016
doi: 10.1177/0030222816666540
3. Citoyenneté et rituels funéraires des immigrants. Le cas de migrants congolais au Canada
Mambo Tabu Masinda
Revue européenne des migrations internationales vol: 30 issue: 3-4 first page: 219 year: 2014
doi: 10.4000/remi.6997